Goodbye boys Hier sit ek dan…jy sing in die agtergrond met my nuut gevinde liefde voor my op my blink rekenaar se groen gesig. jy klink…moeg is sy…dalk die rede? Vandag word ek gekonfronteer met jare se seer, so wonder ek alweer terug na daardie keer en ek vrae myself die vraag, hoekom doen ek dit al weer? Ek luister na elke woord en klank miskien vind ek antwoorde, of selfs net ‘n sagte hand “and if you fail you count to ten and try again what are you waiting for you have to count to ten and try again…” Then the realization, my hart is on an open plane yet again Exposed to blunt razor affection with a throbbing lump in my throat Net nog ‘n bladsy wat my sal herhinner aan ‘n liefde wat niks meer bring as die bittersoet van pyn dorettepotgieter © |