So kaalvoet deur die jare
op voetpad van kronkel en klip
Die volmaan loer deur my kamer venster
en ek dink vanaand aan jou,
jy die glimlag hier op my gesig…


dorettepotgieter ©