Jy dink jy weet
jy weet niks
niks weet jy
jy wat weet
niks weet wat jy weet
weet jy
niks

So sal ek voort weet:
dis nie nodig om te dink jy weet niks nie


dorettepotgieter ©