Hier sit ons by JOU tafel na warm stoom en water Die kou daar buite en knus hier in my borskas Met Jou bree skouer en sagte hand Hier las ek my hart vas.
dorettepotgieter ©