About the Author:
Izelle Behr
Izelle Behr

Place of Birth: Potchefstroom
Date of Birth: 26/08/1974
 

Other Literary works:

Afrikaans:
 Begrafnis
My Hart is 'n Hotel
 Waar was Jy?
 
 English:
 Early One Morning
 Thank You
 Unplugged Virgin



MY HART IS 'N HOTEL


y hart is ‘n hotel van hoop -
Waar mense sommer net kan inloop.


My hart is ‘n hotel van vrede -
Waar jy net mag inboek in die hede.

My hart is ‘n hotel van vreugde -
Betaal jou rekening met jou deugde.

My hart is ‘n hotel van liedfe -
Wat eintlik vreeslik bang is vir smart diefde.

My hart is ‘n hotel van hoop -
Dit is my lewe wat dit noop.

Sonder hoop maak die deure toe -
Loop die kelder leeg -
Groet die laaste nagwag –
Roes die skaniere en maak plek vir diere…

My hart is ‘n hotel vir hoop -
Ek hou my kop hoog wanneer ek uitloop
My hart is ‘n hotel vir hoop
En eendag, hoop ek dat jy ook jou voete in die soel water sal kom doop.
 

© Izelle Behr – 4 Desember 2006